Bespreking:Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Om die voorblad te verfris sodat sjablone en veranderlikes opgedateer word, klik gerus hier.


Skakel na vandag se datum[wysig bron]

Enige besware teen 'n skakel na vandag se datum heelbo regs op die voorblad? K175 (bespreking | bydraes) 09:14, 23 Februarie 2018 (UTC)

Maar vandag se datum is 'n skakel links in die middel van die blad... Groete! Oesjaar (kontak) 18:05, 23 Februarie 2018 (UTC)